Afrikaanse Hoër Meisieskool
Harmoniehof se inwoners is op 1 Desember lekker bederf deur die dogters van Afrikaanse Hoër Meisieskool met musiek en geskenkpakkies
NG Valleisig
Die NG Gemeente Valleisig het Harmonie Oord se inwoners kom bederf met Kersgeskenke.